Gustave Flaubert

Gustave Flaubert
Gebore12 Desember 1821
Sterf8 Mei 1880
NasionaliteitFrans
BeroepRomansier

Gustave Flaubert (gebore op 12 Desember 1821, Rouen, Frankryk; sterf op 8 Mei 1880, Croisset) was ‘n romansier wat beskou is as die spilpunt waarom die realistiese skool van Franse literatuur gedraai het. Flaubert is die beste bekend om sy meesterstuk Madame Bovary (1857), synde ‘n realistiese uitbeelding of voorstelling van die bourgeois lewe in Frankryk. Die werk het gelei tot ‘n verhoor, gebaseer op klagtes oor die roman se beweerde immoraliteit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search